We mogen nooit opgeven!
Beskaafdheid versus Barbarisme
Vele mense (swartes) beskou diefstal en roof as heel aanvaarbaar. Al wat jy hoef te doen, is om te beweer dat jy daartoe gedryf is deur honger, ‘n gebrek aan die een of ander “iets”, apartheid, of die waan dat jou oer-voorouers deur een of ander volk of nasie onderdruk was.
Kom laat ons nou maar met mekaar eerlik wees: ‘n Mens steel nie omdat jy honger of arm is nie. Nee, jy steel omdat jy ‘n skelm is! Jy steel ook nie omdat jy onderdruk was nie. Niemand in Suid-Afrika was nog ooit so volledig onderdruk soos die Afrikanervolk na die einde van die Tweede Vryheidsoorlog in 1902 nie.
Met die ondertekening van die “Vrede van Vereeniging” in 1902, toe ons voorouers huistoe moes keer, het die doodse leegheid van vernielde plase, afgebrande huise, en die hartseer oor geliefdes wat in die oorlog gesneuwel het, en vroue en kinders wat ‘n wrede dood in die Britse Konsentrasiekampe gesterf het, oor hulle gespoel.
Hulle (onse voorouers) was uitgehonger, hartseer en verpletter. Maar, hulle het nie geroof en gesteel (soos die swartes) nie. Hulle was té trots om van ander te steel. Hulle het met harde werk, deursettingsvermoë en swaarkry sodanig presteer, dat hulle weldra nie net hulself nie, maar selfs ook die swartes – wat vandag die Afrikanervolk se onderdrukkers is – goed kon versorg.
Toe ons voorouers se kinders teen wil en dank in Engelse skole gestop is, gestraf is as hulle dit durf waag het om in hul moedertaal – Afrikaans – te praat, het daardie kindertjies nie klippe gegooi en hul skole en kerke afgebrand (soos die swartes) nie. Nee, hulle het hard geleer en die eentalige Engelse se taal aangeleer. Hulle het CVO-skole (Christelik Volkseie Onderwys-skole) gestig en uiteindelik bo uitgekom, sodat die Afrikaner vandag vir niemand op akademiese, tegnologiese of wetenskaplike gebied terug hoef te staan nie. Ons mense is volledig gelyk met die beste volke oorsee.
‘n Mens moor nie omdat jy voorheen benadeel is, of omdat jou werkgewer jou nie in watte toedraai en jou soos ‘n koning behandel (soos die swartes) nie. ‘n Mens moor omdat jy ‘n barbaar is wat nie verdien om deel van die samelewing te wees nie.
Na die Tweede Vryheidsoorlog het Afrikaners in hul honderde op die myne gaan werk, omdat hul eiendomme deur die Britte vernietig was, en hulle geen ander werk kon kry nie. Hulle was die Engelse en Jode se slawe, en het geen regte gehad nie. Hulle (die verarmde Afrikaners) moes hul gesinne met ‘n hongerloon probeer onderhou. Hulle het nie hul onderdrukkers se bejaardes gaan doodmartel en gesinne uitwis (soos die swartes) nie. Nee, hulle het hul swaarkry aanvaar en probeer om dit met hardwerk te vergoed.
‘n Mens word nie ‘n agtergeblewene omdat “iemand anders” nie genoeg vir jou doen nie. Nee, ‘n mens word ‘n agtergeblewene omdat jy nie presteer nie, en omdat jy onproduktief is. Niemand het die Afrikaner, na die Tweede Vryheidsoorlog, gehelp om vooruit te gaan nie. Die Afrikaner moes SELF na sy welsyn omsien deur hard te werk en dankbaar te wees vir dit wat hy het.
Alles wat ons, die Afrikanervolk, besit, het ons verwerf, nie gesteel (soos die swartes) nie! Dit is die verskil tussen BESKAAFDHEID en BARBARISME!
Ons besef almal dat die Eerstewereldland van die sestiger en sewentigerjare deur die huidige regime afgebreek en verniel word, en dat werkloosheid, misdaad en swak bestuur ons moedeloos maak, maar selfs in hierdie moeilike tye, kan die Afrikaner weer bo uitkom. Ons mag NOOIT pateties word nie!
Peter Murray
Net soos in Europa, is werkloosheid besig om sterk toe te neem in Suid-Afrika. Aan die een kant is daar duisende blankes wat nie werk vind nie, en daardeur hul wonings en ander besittings verloor. Aan die ander kant heers daar die vrees vir “wraak” deur swartes. Swartes plaas die skuld vir alles op die blankes. Dis blankes wat HIV+ op die swsartes laat kom het; dit is blankes wat ongelykheid veroorsaak het; dit is blankes wat veroorsaak dat swart kinders nie op skool presteer nie; dit is blankes wat veroorsaak dat swartes arm is; dit is blankes wat veroorsaak dat 50% van alle swartes werkloos is (of slegs tydelike werk het).
Die boodskap word nou versprei dat, wanneer Nelson Mandela sterf, alle swartes wat wel werk het, met ‘n landswye staking gaan begin. Diegene wat nie staak nie, sal geïntimideer word. Wanneer dit bekend word dat Mandela in sy graf is, en die laaste bietjie grond op sy kis gegooi is, sal die “oorlog” begin.
Of dit slegs leë dreigemente is, en of daar werklik diegene is wat tot geweld sal oorgaan, weet niemand, maar die feit is dat sulke gerugte sekere mense onrustig stem.
Afrikaners woon wyd verspreid oor die hele Suid-Afrika (van Kaapstad tot in Musina, en van Alexanderbaai tot in Durban). Dit is slegs in Pretoria waar ‘n noemenswaardige getal naby mekaar woon, maar selfs in Pretoria woon daar swartes tussen blankes. Indien dit die ANC se planne is om die blankes uit te wis, kan hulle dit maklik doen, want 4,5-miljoen blankes het nie eintlik ‘n kans teen 50-miljoen swartes nie. En, indien nodig, kan versterkings uit die buurlande ingeroep word. Geen een van Suid-Afrika se buurlande sal ‘n vinger verroer om die blankes te help nie, maar hulle sal wel hul swart vriende (die ANC) teen die blankes kom help.
Vir die blankes sal dit wees om met die rug teen die muur teen ‘n oormag van 1:8 (of 1:10) te veg. Die regering het sowat 10 jaar gelede blankes gedwing om hul vuurwapens by die polisie in te handig. Alhoewel nie alle blankes hulle aan dié opdrag gesteur het nie, is daar tog ‘n beduidende hoeveelheid wat nou sonder wapens is, en dus sagte teikens geword het. Swartes kry maklik wapen op ‘n onwettige wyse in die hande. Die aantal gewapende rooftogte, en moorde met vuurwapens wat daagliks in die land gepleeg word, bewys dit.
Teen hierdie tyd is dit nog onseker wat Mandela se gesondheidstoestand is, maar dit is wel bekend dat sy kinders en kleinkinders (sommige woon oorsee) nou almal in Pretoria en omgewing is. Slegs sy familielede word by sy siekbed in die MediClinic in Pretoria toegelaat.
Honderde buitelandse joernaliste kampeer in die parke naby die hospitaal, in ‘n poging om “eerste met die nuus” te wees wanneer Mandela se dood aangekondig word.
Vir die meeste mense oorsee is Mandela ‘n “Saint”, maar vir ‘n groot persentasie blankes in Suid-Afrika is hy ‘n terroris. Hy was vir die dood van vele blankes verantwoordelik, toe hy in beheer was van bomme wat in blanke gebiede ontplof het – die bekendste daarvan was die Kerkstraatbom, toe verskeie lede van staatsdepartemente gedood, en honderde ernstig gewond is. Sederdien het Mandela nog nooit ekskuus gesê nie, en hy het ook nog nie geweld afgesweer nie. Hy het saam met die kommunis – Ronnie Kaserils – die gewraakte lied “Kill the Boer, kill the Farmer” gesing.