Bart Laeremans: over “Philippe le dernier” en andere pijnpunten

Bart: altijd op de barricades voor het Vlaams belang

Beste vrienden,

Het wordt dus Philippe en niet Filip. Zorgt meteen voor duidelijkheid. Misschien nog een goede zaak dat het koninklijk circus rond de troonwissel in volle vakantie en daarmee tussen de plooien valt. Hopelijk brengt het aantreden van “Philippe le dernier” de ontbinding van België wat dichterbij. Er is bij de Vlamingen gelukkig zeer weinig enthousiasme te bespeuren. Hieronder vindt u de korte tussenkomst die ik donderdag in de plenaire Senaat hield namens onze fractie.

Zeer hoopgevend is intussen de aankondiging van het KPMG-rapport over de verhoudingen Nederlands-Frans in de Brusselse rechtbanken. Zoals u nog weet, werden de taalkaders vorig jaar bij de BHV-hervorming op basis van valse gegevens gewijzigd van 33N/66F naar 20N/80F. De Vlaamse rechtbanken zouden hierdoor niet langer tweemaal kleiner worden dan de Franstalige, maar VIERmaal. Dit ging gepaard met de onmiddellijke aanwerving van 276 magistraten en griffiebedienden langs Franstalige kant. Aan Vlaamse kant werden zomaar eventjes 221 Vlaamse magistraten en griffiers ‘in uitdoving’ geplaatst.

Uit een KPMG-studie die door de regering zelf werd besteld, zou nu blijken (we moeten voorlopig voortgaan op enkele schaarse Franstalige persberichten) dat de 33N/66F-verhouding correct was. Dit zou een enorme overwinning betekenen. De studie van KPMG zorgde al voor grote woede bij de Franstalige magistraten. Men kan zich afvragen waarom de ongerustheid zo groot is, vermits de stijging van het aantal Franstalige posten met een bijzondere meerderheid werd vastgelegd, zodat deze onrechtvaardige kaderuitbreiding niet gemakkelijk kan teruggeschroefd worden. U vindt in de bijlage* meer documentatie hierover alsook mijn tussenkomst n.a.v. de invoering van familierechtbanken (met eveneens een dikke communautaire adder onder het gras).

Ten slotte is er nog de kwestie van het nieuwe nationale voetbalstadion dat men in Grimbergen wil neerpoten. De Franstaligen hebben intussen in hun kaarten laten kijken met hun eis voor een tweetalig statuut voor Parking C. Maar deze provocatie heeft aan Vlaamse kant nog niet veel ogen geopend. Kris Peeters wekte afgelopen dinsdag in een debat met Joris Van Hauthem (zie bijlage*) duidelijk de indruk dat de Vlaamse regering zeer ontvankelijk staat tegenover het project. Ook al staat het compleet haaks op de bindende ruimtelijke verordeningen die de Vlaamse regering zelf heeft uitgevaardigd voor deze zone. Ook het Grimbergse gemeentebestuur (CD&V, VLD, Groen) blijkt eerder gewonnen voor het gemakkelijk geldgewin dan voor het Nederlandstalig karakter van onze streek.

We hebben in ieder geval stevige juridische argumenten om het project voor lange tijd tegen te houden.

Ik wens u graag een prettige vakantie toe.

Bart

*Nvdr: De bijlagen kunt u op verzoek ontvangen; een berichtje aan bart.laeremans@telenet.be volstaat

2 gedachten over “Bart Laeremans: over “Philippe le dernier” en andere pijnpunten

  1. Bart, dit klink byna soos Suid-Afrika.
    Ons land het 11 amptelike tale, en die Grondwet “beskerm” alle regte. En tog vind die departemente van Polisie en van Justisie dit nodig om Afrikaans te skrap. Ons swart regters en landdroste weier om Afrikaans te praat, en weier ook om klagtes in Afrikaans aan te hoor.
    Lede van die polisie mag nie meer Afrikaans praat nie – selfs al is altwee partye Afrikaanssprekend. Van die 11 amptelike tale is Afrikaans die 3de grootste. Voordat die genocide op blankes deur die swartes begin is, en voordat 1-miljoen blankes uit hul geboorteland gevlug het, was Afrikaans die land se 2de grootste taal.
    Engels word as ‘n “ingevoerde” taal beskou, en is die 8ste grootste uit 11 tale in Suid-Afrika, maar word in almal se kele afgedruk. Engels speel byna dieselfde rol in Suid-Afrika as wat Frans in België (of Vlaanderen?) speel.
    Net soos wat hierdie vergrype in jul land die Vlaminge ongelukkig maak, so grief die Engelse en die swartes ons (die Afrikaner-Boerevolk).
    Net soos wat Vlaminge na onafhanklikheid smag, smag die Boerevolk na ‘n nuwe republiek vir die Boere (Afrikaners).
    Maar, voordat ons onafhanklikheid kan kry, moet ons eers herenig. Afrikaners woon wyd verspreid oor die hele Suid-Afrika. Van Kaapstad tot in Musina (‘n afstand van 2 000km). Ons moet konsolideer. Ons moet nader aan mekaar beweeg, sodat ons ‘n soliede blok vorm. Ons is nog net 3-miljoen Afrikaners, en ‘n oppervlakte van 100 000vk/km sal vir ons genoeg wees.
    Ons vra die hulp van ons vriende in die laaglande om Afrikaners te motiveer en te oorreed om na die weste van ons land te verhuis. (Van Lambertsbaai en Hondeklipbaai aan die Weskus, tot aan die Oranjerivier by Hopetown en Orania).

  2. Suid-Afrika is ‘n groot land. Suid-Afrika bestaan uit ‘n groot verskeidenheid. Ons land bestaan uit sandwoestyne; klipwoestyne; vlaktes; graslande; bosveld; woude; moerasse; berge; en vallye met riviere en mere.
    Daar woon blankes in elkeen van hierdie gebiede, maar daar woon ook swartes in die meeste van genoemde streke. Omdat Suid-Afrika omtrent 12 tot 13 keer meer swartes as wittes het, is daar byna geen een van bo-genoemde streke waar die blankes ‘n meerderheid vorm nie.
    Die streke wat die mooiste, vrugbaarste, en waterrykste is, is nie net by die blankes gewild nie, maar ook by die swartes. Blankes wat suksesvol is in die omgewings waar hulle woon, weier om na ‘n ander omgewing te verhuis waar dit veiliger is. Dieselfde geld vir die swartes. Die swartes stroom na daardie gebiede waar hulle die meeste geld kan verdien, en waar die klimaat vir hulle die beste is. Sommige swartes verhuis JUIS na omgewings waar veel blankes woon, want hulle weet blankes is sagte teikens vir diefstal en roof.
    Blankes sal maar net moet aanvaar dat hulle fouteer het om vir ‘n man soos President F W de Klerk te stem. De Klerk is ‘n bekende in Vrymesselaarskringe, en sy baas is die NWO. Byna 2-miljoen blanke kiesers het JA gestem vir ‘n sogenaamde “beter en veiliger” Suid-Afrika. Nou sit ons met ‘n “nuwe” Suid-Afrika wat nie beter is nie, en ook nie veiliger is nie.
    Dit is die prys wat dom blanke kiesers vandag moet betaal. Omdat hulle dom gestem het, verdien hulle nie meer die vrugbaarste dele van die land nie. Afrikaners moet besef dat hulle – soos ‘n Esau van ouds – hul eersgeboortereg vir ‘n pot lensiesop aan Jacob (Jacob Zuma) verkoop het. Afrikaners sal nooit weer die beste deel van Suid-Afrika besit nie. Afrikaners sal moet tevrede wees met die “tweede beste”, en dit is die woestynagtige dele (Noord-Kaap) van Suid-Afrika.
    Sekere groepe Afrikaners wil dat dele van Gauteng en van Mpumalanga ‘n Afrikanerrepubliek moet word, maar Mpumalanga is net 79 000 vk/km groot, en Gauteng is 17 000 vk/km groot. In Mpumalanga woon 5-miljoen swartes, en in Gauteng woon 12-miljoen swartes. Die blankes (Engelse en Afrikaners) in die hele land is slegs 4-miljoen. Indien ‘n deel van Pretoria, plus die plaas Kleinfontein, deel van ‘n Afrikaner-republiek sou word, sal hulle deur 17-miljoen swartes omring wees.
    Maar, die swartes sal nie by 17-miljoen bly nie. Die ANC het nie ‘n streng immigrasiebeleid nie, en swartes uit ander dele van Afrika sal Gauteng verder oorstroom.
    As alternatief sou die westelike deel van Suid-Afrika veel beter wees. Dit is wel droog en uiters warm in die weste, maar dit is selfs beter as in die staat Israel. Daar is meer water in die Noord-Kaap as in Israel.
    Die provinsie Noord-Kaap is 361 830 vk/km groot, en daar woon tans slegs 275 000 “volksvreemdes” (250 000 swartmense en 500 000 bruinmense). Die weste is redelik afgesonder, en is nie met miljoene swartes omring nie.
    Aan die westekant lê die Atlantiese oseaan; in die noorde lê die ylbevolkte Namibië; in die ooste lê die provinsie Vrystaat, wat ook redelik ylbevolk is, veral in die suide van die provinsie; en in die suide van Noord-Kaap lê die provinsie Wes-Kaap, waar in-elk-geval min swartes en vele Afrikaners woon.
    Die beoogde stukkie Afrikanergebied in die provinsie Noord-Kaap, sal nie die volle 361 830 vk/km dek nie, maar waarskynlik slegs 33% (120 000 vk/km) daarvan. Vir 3-miljoen vryheidsoekende Afrikaners sal 120 000 vk/km “woestyngrond” groot genoeg en goed genoeg wees.
    Die Oranjerivier (met die Vanderkloofdam daarby) het genoeg water vir veel meer as net 3-miljoen mense.
    Die Afrikanervolk het by ‘n kruispad gekom. Hy moet kies. Links of regs. Links is daardie 50 tot 60-miljoen swartes, asook die 50 moorde per dag, korrupsie, bedrog, diefstal, roof, verkragting, swak administrasie, swak munisipale dienste, ensovoorts. Regs is die uitgestrekte, westelike deel van Suid-Afrika, waar slegs 1-miljoen mense in die Noord-Kaap woon, en sowat 6-miljoen in die Wes-Kaap. Die Noord-Kaap is die land se veiligste provinsie. Op Orania (waar 1 000 Afrikaners woon) was daar in 20 jaar se tyd GEEN misdaad nie. Wanneer die munisipaliteite in die Noord-Kaapse Afrikanergebied almal ‘n meerderheid Afrikaners het, sal alle ANC-wette met Afrikanerwette vervang word. Munisipale dienste sal weer normaal wees. Streng dissipline op alle terreine sal gehandhaaf word. Onderwysstandaarde sal drasties verhoog word, en alle ander standaarde sal dieselfde wees as dié van enige ander Westerse land.
    Ons sal ons mense waarsku om nooit weer enige lid van die Vrymesselaars te vertrou nie. Mense soos F W de Klerk sal soos die pes vermy word.

Reacties zijn gesloten.